First-hand information. Entered by Andre Ferreira at registration.
Only the Trusted List can access the following:
André's formal name
e-mail address
exact birthdate
birth location
images (1)
private siblings' names
For access to André Ferreira's full information you must be on André's Trusted List. Please login.
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships.
It is likely that these
autosomal DNA
test-takers will share some percentage of DNA with André:
Jammer om weer te pla. Waar kan ek aanlyn geboorte/sterfte/huwelikssertifikate aftrek om my sources te update?
Ek beplan om die uitgebreide famile, Ooms, Tantes, Broers, Susters, Neefs en Niggies en die se kinders op Wikitree te laai en sal derhalwe graag die sertifikate/brondokumente wil aflaai ter volledigheidshalwe.
Andre Terblanche-1577 seun van Jan Daniel Terblanche-1298.
Ek merk dat op Jan Daniel Terblanche-1298 se profiiel onder marriage Elizabeth Johanna de Klerk aangedui is as married to. Dit moet egter Elizabeth Johanna Streuderst wees
Thanks for your quick reply re Hancke-90. I have had to merge Hancke-90 & 98 & have added on two children as well as his spouse ( Bence is from my wife's family tree ) Kind regards. Brian
Hallo Andre, baie dankie vir jou hulp, ja ek leer nog hoe om die Wiki ding te doen. My Ouma aan my Pa se kant was ‘n du Plessis en is verwant aan Paul Kruger se vrou ( albei was mos ook du Plessis) maar ek het nie meer inligting daaroor nie.
Baie dankie vir die merge van die duplikaat-profiele van jou oupa-grootjie.
Ek het die huwelik tussen jou oupa en ouma opgespoor en gelaai. Indien jy die oorblywende drie (jou ouma-grootjie, oupa en ouma du Plessis) merges kan doen, behoort jou stamboom redelik goed te lyk.
"Thank you for merging Meyer -12031 and Meyer-19508, which was a great help. Please can you further assist me by adding Meyer-12031 as the son of Meyer-3639. I am unable to edit this as it is protected and also unsure about how to do this Many, many thanks Meyer-6207" Message from Meyer-6207 to Botha-5861, thank you Ria
Ek sien jy het baie werk gedoen met die Ferreira stamboom.
Het op die twee persone afgekom. Vermoed dit is dieselfde persoon. Moontlik sal jy beter weet.
Gerber-3358 Tryfena (Gerber) Jordaan (1947 - 2021)
Jordaan-2798 Tryfena Helena Gerber Helena Jordaan (1947 - 2021)
Jy is volkome reg, dit is dieselfde persoon. Ek het 'n versoek vir die 'merge' aangevra, maar ons wag nog, geduldig!
Sou baie graag wou weet waar jy in die 'boom' pas....
Groete en mooi loop
Ek is self nog nie seker nie. My voorsate kom uit die Lankloof. Aan die Ackermann en Vermaak kant. Daar is 'n groep mense wat die stamboom van die Oliviers, Kritzingers en Strydoms opgestel het, maar dit is vol foute. Ek het by die Oliviers begin om die foute reg te maak en by die Ferreiras uitgekom.
Daar is so veel onder trouery dat dit moeilik is om tussen al die familie name deur kop te hou.
Die Vermaak stamboom strek ongelukkig nie ver genoeg terug om te bepaal of daar 'n skakel tussen hulle en die Oliviers (jou stamboom) is nie. Dit wil dus nie lyk of ek deel van die stamboom gaan word nie.
Ek sien jou moeder was 'n Ackermann. Jy noem dat jou voorsate uit die Langkloof kom, dan dink ek ons kan die skakel optel. Ek het al heelwat Ackermann-profiele op Wikitree gegenereer. Het jy dalk jou oupa en Ouma Ackermann se doopname, geboorte- en streftedatums? Dalk kan ek help soek?
Groete en mooi loop.
Ek het so bietjie gekyk; hier is Henrietta se profiel: Henrietta Catharina (Minne) Olivier (1896-1961) | WikiTree FREE Family Tree
Soos jy kan sien het sy 3 mans gehad, eers Ferreira (ek het sy profiel bietjie opdateer), daarna Van Staden en Olivier. Bietjie moeilik indien ek niks van jou oupa Purcell het nie.
Eks besig met my Oupa Purcell se familie. Sy Ma was Olivier en kom nou op n rekord af wat ek nie seker van is nie. Een van die vrouens is met n Ferreira getroud en ek wil nie duplikate skep nie. Kan jy my dalk help?
Dear Andre', thanks for helping me with merging my two profiles. I am still learning and your assistance is sincerely appreciated. Kind regards, Jannie Ferreira
Hi André, please be careful with connecting and disconnecting profiles - it can cause havoc and make things very messy (the reason why we have profile protection on validated profiles). See the comments on Muller-6659.
André, making more than one thousand contributions in September added so much to the breadth and depth of our Shared Tree. The Appreciation Team thanks YOU!
Hi Andre, in reference to your proposed merge between De Vos-373 and De Vos-876. I agree that they do appear to be the same person (although somebody has added the birth date on my De Vos-373 without a source), however, the daughter Maria Magdalena Elizabeth Scholtz, attached to de Vos 876 neither appears on her father's death notice (who died before her) nor on her mother's death notice. Do you know who attached her to them or where we might find a source for her? There is no relevant source given on her profile? Otherwise maybe we should complete the de Vos merge and remove her as a daughter? What do you think?
André, thank you for each of your more than 1000 contributions to our Shared Tree for the month of August 2019. All of your work makes our Tree all that much better.
Dr Ferreira, do you speak any Afrikaans or other languages? Would you check out our languages template and add it to your biography? For example you might add
{{ Languages | af | en-3 }}
to the top of your biography if you speak Afrikaans natively and advanced English, or you could use pt-4 to specify near-native Portuguese or nl-1 for basic Dutch, etc. It really helps to know who speaks all the different languages used on WikiTree!
Featured Asian and Pacific Islander connections:
André is
26 degrees from 今上 天皇, 24 degrees from Adrienne Clarkson, 20 degrees from Dwight Heine, 29 degrees from Dwayne Johnson, 25 degrees from Tupua Tamasese Lealofioaana, 25 degrees from Stacey Milbern, 26 degrees from Sono Osato, 33 degrees from 乾隆 愛新覺羅, 27 degrees from Ravi Shankar, 26 degrees from Taika Waititi, 25 degrees from Penny Wong and 24 degrees from Chang Bunker
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.
Jammer om weer te pla. Waar kan ek aanlyn geboorte/sterfte/huwelikssertifikate aftrek om my sources te update?
Ek beplan om die uitgebreide famile, Ooms, Tantes, Broers, Susters, Neefs en Niggies en die se kinders op Wikitree te laai en sal derhalwe graag die sertifikate/brondokumente wil aflaai ter volledigheidshalwe.
Met dank Andre
Ek merk dat op Jan Daniel Terblanche-1298 se profiiel onder marriage Elizabeth Johanna de Klerk aangedui is as married to. Dit moet egter Elizabeth Johanna Streuderst wees
Andre
You can find them by following the link at the top of this page under Find - Pending Merges.
Then hit the link that says Pending Merges Waiting for Action by Me.
Thanks for helping with Wikitree
Rob
Leon Ferreira
Thanks for your quick reply re Hancke-90. I have had to merge Hancke-90 & 98 & have added on two children as well as his spouse ( Bence is from my wife's family tree ) Kind regards. Brian
edited by Philip van der Walt
Baie dankie vir die merge van die duplikaat-profiele van jou oupa-grootjie. Ek het die huwelik tussen jou oupa en ouma opgespoor en gelaai. Indien jy die oorblywende drie (jou ouma-grootjie, oupa en ouma du Plessis) merges kan doen, behoort jou stamboom redelik goed te lyk.
Omdat beide ouers 'Project Protected' is, moet mens 'n versoek na hulle stuur en vra dat hulle Meyer-12031 as kind byvoeg.
Het dit reeds gedoen, nou maar net geduldig wag totdat hulle reageer... Groete en mooi loop
Ek sien jy het baie werk gedoen met die Ferreira stamboom. Het op die twee persone afgekom. Vermoed dit is dieselfde persoon. Moontlik sal jy beter weet. Gerber-3358 Tryfena (Gerber) Jordaan (1947 - 2021) Jordaan-2798 Tryfena Helena Gerber Helena Jordaan (1947 - 2021)
Jy is volkome reg, dit is dieselfde persoon. Ek het 'n versoek vir die 'merge' aangevra, maar ons wag nog, geduldig! Sou baie graag wou weet waar jy in die 'boom' pas.... Groete en mooi loop
Daar is so veel onder trouery dat dit moeilik is om tussen al die familie name deur kop te hou.
Die Vermaak stamboom strek ongelukkig nie ver genoeg terug om te bepaal of daar 'n skakel tussen hulle en die Oliviers (jou stamboom) is nie. Dit wil dus nie lyk of ek deel van die stamboom gaan word nie.
Groetnis Johan
Ek sien jou moeder was 'n Ackermann. Jy noem dat jou voorsate uit die Langkloof kom, dan dink ek ons kan die skakel optel. Ek het al heelwat Ackermann-profiele op Wikitree gegenereer. Het jy dalk jou oupa en Ouma Ackermann se doopname, geboorte- en streftedatums? Dalk kan ek help soek? Groete en mooi loop.
Help baie.
Rosalind
Ek het so bietjie gekyk; hier is Henrietta se profiel: Henrietta Catharina (Minne) Olivier (1896-1961) | WikiTree FREE Family Tree
Soos jy kan sien het sy 3 mans gehad, eers Ferreira (ek het sy profiel bietjie opdateer), daarna Van Staden en Olivier. Bietjie moeilik indien ek niks van jou oupa Purcell het nie.
Groete
Eks besig met my Oupa Purcell se familie. Sy Ma was Olivier en kom nou op n rekord af wat ek nie seker van is nie. Een van die vrouens is met n Ferreira getroud en ek wil nie duplikate skep nie. Kan jy my dalk help?
"South Africa, Orange Free State, Estate Files, 1951-2006," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-62JS-4QD?cc=1407787&wc=Q8WM-21X%3A1058035301%2C1058619601 : 21 May 2014), 1961 > 1592 > image 2 of 28; Master of the Free State High Court, Bloemfontein.
Dankie by voorbaat.
Rosalind
Groot plesier, die 'merge' van jou eie twee profiele kan jou eerste 'merge' wees. Kliek eenvoudig op die versoek en doen die nodige... Groete
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-ZS33-B?i=1140&cat=959223 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-ZS33-G?i=1117&cat=959223 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-ZSML-F?i=1109&cat=959223
edited by Philip van der Walt
Pippin Sheppard
WikiTrees Appreciation Team
Pippin Sheppard
WikiTrees Appreciation Team
Kritzinger-174 is nou toegevoeg by jou TL
Now that you have had a little time to try WikiTree, there are a few more features you may find useful.
Ideas on what to include in a profile can be found in Styles and Standards, including some tips on writing biographies.
If you need to describe an event, an heirloom or a location relevant to your research, you may like to learn about Free Space Profiles.
Lastly, sometimes you'll run into unresponsive profile managers. We have a process for resolving those unfortunate situations.
If you have any questions, feel free to ask via my profile page.
Vicky Majewski ~ WikiTree Mentor
{{ Languages | af | en-3 }}
to the top of your biography if you speak Afrikaans natively and advanced English, or you could use pt-4 to specify near-native Portuguese or nl-1 for basic Dutch, etc. It really helps to know who speaks all the different languages used on WikiTree!
Karen
Not sure where to begin? Visit How To Use WikiTree for links to tips, tricks, and tutorials.
Our G2G forum is a great way to get to know our community! Feel free to jump in and answer our Question Of The Week: If you've taken a DNA test, has it revealed any surprises?
Can't get enough WikiTree? Head over to the Volunteers Needed page to see how you can help.
If you have any questions, feel free to ask via my profile page. Meanwhile, have fun and enjoy getting to know WikiTree!
Vicky