Preceded by None |
Josias Philip Hoffman 1st State President of the "Oranje Vrij Staat"15 June 1854 – 10 February 1855 |
Succeeded by 2nd State President Jacobus Nicolaas Boshoff |
Contents |
Josias Philippus Hoffman
(Sentrale Argief) geneem vanuit die boek 'Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in Woord en Beeld' deur Hoofredakteur: Trewhella Cameron.
Die Eerste Staatspresident.
Josias Philippus Hoffman is in 1807 op Stellenbosch gebore. 'n Goeie kennis van Engels, Nederlands en boekhou het hom goed te pas gekom in die grootliks ongeletterde gemeenskap noord van die Oranje. In 1840 het hy skoolmeester in die huidige distrik Smithfield geword en later transportryer. In die jare het hy 'n hegte vriendskap met Moshweshwe gesluit. In 1853 was hy een van die afgevaardigdes wat met sir George Clerk oor die oorhandiging van die regering aan die Blanke inwoners onderhandel het. In Maart 1854 is hy as voorsitter van die Eerste Volksraad aangewys en in Junie as eerste staatspresident van die OVS verkies. Bewus van die swakheid van die jong staat, het Hoffman 'n beleid van vreedsame onderhandeling met Moshweshwe gevolg, hom in Maart 1854 in Bloemfontein onthaal en hom later die jaar by Thaba Bosiu besoek. Die besoeke het 'n potensiaal plofbare toestand langs die Caledonrivier egter nie ontlont nie en 'n heftigeteenstand in die OVS uitgelok. In die spanningsvolle Volksraadsitting van 1854 is 'n voorwentsel gevind om die president af te takel. In 'n verslag oor sy besoek aan Motheshwe het hy nagelaat om te meld dat hy 'n vaatjie buskruit aan die opperhoof geskenk het ter vervanging van die wat in die afvuur van werwelkomingsalutegebruik is. Die saak is uit verband geruk, en het gerugte versprei dat Hoffman die buskruit na Moshweshwe gesmokkel het. Tydens die Volksraadsitting van 1855 het gevoelens so hoog geloop dat kanonne op die presidentswoning gerig is, en Hoffman het in Februarie bedank.
Berig gelaai 23 Des 2022 deur Marco Nel
Josias Philip Hoffman
Birth: Mar 18 1831
Baptism: Apr 24 1831 - Cape Town, Cape Of Good Hope, South Africa
Father: Josias Philip Hoffman
Mother: Marthina Johanna Hoffman
Spouse: Marthina Johanna Hoffman
Child: Susanna Alida Hoffman
Entry Number: 280
GS Film number: 2214109
Digital Folder Number: 004434413
Image Number: 00837
Josias Philip Hoffman, b1c2d7
Gender: Male
Birth: Dec 30 1807 - Stellenbosch,Kaapkolonie,Suid Afrika
Baptism: Jan 17 1808 - Stellenbosch,Kaapkolonie,Suid Afrika
Marriage: Spouse: Marthina Johanna Hoffman, b1c8d1 - Aug 29 1830 - Kaapstad,Kaapkolonie,Suid Afrika
Death: Oct 13 1879 - Slootkraal,Caledonrivier,OVS,Suid Afrika
Father: Josias Edward Hoffman, b1c2
Mother: Anna Maria Hoffman (born Wium)
Wife: Marthina Johanna Hoffman, b1c8d1
Children: Susanna Alida Cronje (born Hoffman), b1c2d7e1, Josias Martin Hoffman, b1c2d7e2, Daniel Cornelis Hoffman, b1c2d7e3, Matthiam Johan Hendrik Hoffman, b1c2d7e4, Eduard Bernard Hoffman, b1c2d7e5
Siblings: Matthiam Cornelis Hoffman, b1c2d1, Anna Maria (Margaretha) Hoffman, b1c2d2, Anna Hoffman, Eduard Johannes Hoffman, b1c2d3, Cornelia Sophia Lindenberg (born Hoffman), b1c2d4, Elizabeth Johanna Hoffman, b1c2d5, Johanna Wilhelmina Josina Hoffman, b1c2d6, Hester Hoffman, Catharina Jacoba Roux (born Hoffman), b1c2d8, Josias Martinus Hoffman, Eduard Bernhard Hoffman, b1c2d9, Joachim Wilhelm Stoll Hoffman, b1c2d10, Daniel Jacobus Nicolaas Hoffman, b1c2d11, Esther Elizabeth Johanna de Villiers (born Hoffman), b1c2d12, Johannes Albertus Gerhardus Hoffman, b1c2d14, Johannes Jacobus Cornelis Hoffman, b1c2d13, Kato Hoffman, Edward Hoffman, Catharina Jocoa Hoffman
This week's featured connections are American Founders: Josias Philippus is 16 degrees from John Hancock, 17 degrees from Francis Dana, 23 degrees from Bernardo de Gálvez, 18 degrees from William Foushee, 14 degrees from Alexander Hamilton, 21 degrees from John Francis Hamtramck, 16 degrees from John Marshall, 17 degrees from George Mason, 18 degrees from Gershom Mendes Seixas, 18 degrees from Robert Morris, 18 degrees from Sybil Ogden and 18 degrees from George Washington on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.
H > Hoffman > Josias Philippus Hoffman
Categories: South African Politicians | Groot Trek | Voortrekker Leaders | Voortrekker