Ek het Louw_2069 (Abel Petrus Louw) geskep en dit blyk nou dat dit dieselfde persoon as jou Louw_1233 kan wees. Abel Petrus Louw is my groot-ouma , Anna Maria Louw se pa.
Dankie Helena vir uit wys van Cornelia M Venter Loots. Ek het nog n probleem met Jan Adriaan haar en Jacobus J janse v vuuren se profiel hy word 2keer op haar profiel ge gee
eers as J A janse van Vuuren joune en as J A jansen van Vuuren kan jy help om die twee een te maak .Ek sukkel maar nog nuut .GROETE G D Okkie Labuschagne
Hi Helene. Thank you for your on comment on Las-6. I have a fair amount of documents for her but am still searching for a specific one. Thank you again.
Helene, dankie vir jou breedvoerige antwoord. Jy was van die begin af reg. Ek is verseker nie op jou standaard nie!. Ek sal kyk wat daar aangaan by die Sauerman-73 en kyk of ek dit kan regkry. Ek het al oorweeg om op te hou met die stamboom!
Mag ek hulp vra as ek nie verder self kan aangaan nie?
Baptism record - born 2.7.1825
Dankie vir die verwysing. Die moeder se name op die nuwe verwysing is Magdalena Catharina Lourens , maar Sauerman 73 se moeder is Albertha Hendrika.
Hou aan soek , ek sal graag Sauerman 73 se profiel wil verbeter. Dankie
Thanks for the help - on FB - tracking down my Dirk Cornelis Lourens and sources!
Dennis Maeder
edited by Dennis Maeder Ph.D.
Ek het Louw_2069 (Abel Petrus Louw) geskep en dit blyk nou dat dit dieselfde persoon as jou Louw_1233 kan wees. Abel Petrus Louw is my groot-ouma , Anna Maria Louw se pa.
Sal jy omgee dat ons hule asseblief merge?
Groete
Andre Visgaie (Visagie_565)
Groete Theo
eers as J A janse van Vuuren joune en as J A jansen van Vuuren kan jy help om die twee een te maak .Ek sukkel maar nog nuut .GROETE G D Okkie Labuschagne
Mag ek hulp vra as ek nie verder self kan aangaan nie?
Baptism record - born 2.7.1825 Dankie vir die verwysing. Die moeder se name op die nuwe verwysing is Magdalena Catharina Lourens , maar Sauerman 73 se moeder is Albertha Hendrika. Hou aan soek , ek sal graag Sauerman 73 se profiel wil verbeter. Dankie
Ek waardeer jou hulp opreg
Smiles, Cindy :-)
Kan ons 913 en 1012 "Merge"?
Jy doen die heelwat langer as ek. Gaan kyk asb. na Steenkamp-913 en 1012.
Lyk na dieselfde mens, maar NOG 'n kind?