Louis Gustavus Trichardt is genealogies verbind aan Suid Afrika /is genealogically connected to South Africa
Louis (op 56 jarige ouderdom) was saam met sy vrou Sophia en 7 van hulle kinders in die Irene Konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog in 1901. Al sy kinders (behalwe Burger) is saam met haar gedurende Junie 1901 na die kamp gebring. Hy en en sy seun Burger het eers in Oktober 1901 by hulle aangesluit. Al die kinders het die kamp oorleef. [1] Die 7 kinders op hierdie rekord verskil egter van ons ander bronne en is as volg:
Burger Trichardt ouderdom 15 by aankoms op 2/11/1901 en word op 16/3/1902 onder militêre wag na Pretoria gestuur. [1]
Oupa Lewies is begrawe op Mammogalieskraal (noord van die Rashoop skietbaan/lughawe) op ‘n plaaskerkhof. Hy was by een van sy dogters Annie Roos toe hy op hoë ouderdom oorlede is. Sy doodsberig is opgelaai. [2]
Research Notes
Daar is 'n grafsteen in die begraafplaas op die plaas Mamagalieskraal in die distrik Brits, Noordwes wat moontlik Louis se graf is waarna Trien hierbo verwys.[3]
As dit wel sy grafsteen is dan is hy gebore op 6 Junie 1845 en het hy gesterf op 29 Okt 1936 op die ouderdom van 91 jaar.
This profile is a collaborative work-in-progress. Can you contribute information or sources?
Bronne
First-hand information as remembered by Trienie Kruger, Monday, December 29, 2014. Replace this citation if there is another source.
Is Louis Gustavus your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships.
It is likely that these
autosomal DNA
test-takers will share some percentage of DNA with Louis Gustavus:
This week's featured connections are
Redheads:
Louis Gustavus is
20 degrees from Catherine of Aragón, 23 degrees from Clara Bow, 24 degrees from Julia Gillard, 18 degrees from Nancy Hart, 20 degrees from Rutherford Hayes, 16 degrees from Rita Hayworth, 22 degrees from Leonard Kelly, 16 degrees from Rose Leslie, 16 degrees from Damian Lewis, 24 degrees from Maureen O'Hara, 12 degrees from Jopie Schaft and 36 degrees from Eirik Thorvaldsson
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.