Karolus Johannes (Tregart) Trichardt traveled by wagon train from the Cape Colony, seeking independence of British rule. Join: Voortrekkers Project Discuss: Voortrekkers
Carolus het gedurende 1835-1828 sy vader, die voortrekker Louis Tregardt, se epiese trek na Delagoabaai vergesel, en was een van slegs vier oorlewende kinders wat uiteindelik weer in Natal aangekom het. Voor sy terugkeer na Natal het hy verskeie reise in Oos-Afrika onderneem en daar word beweer dat hy die Victoria Valle gesien het nog voordat Livingstone daar gekom het.
Die dorp Trichardt in Mpumalanga is na hom vernoem aangesien hy lank in daardie gebied gebly het. 'n Gedenksteen is op die dorp opgerig - sien foto hierby.[2]
Hy het later onder andere op die plase Branddraai en Erasmuskraal (op Drakensberg), Ohrigstad geboer.
Carolus het hierdie klip, waarop hy sy voorletters uitgebeitel het, ingemessel onder die venster van sy huis op die plaas Goedehoop, distr Trichardt, Mpumalanga.
Bousteen van Carolus met sy voorletters daarop.
Hier is 'n berig wat die geskiedenis van die steen beskryf:
Is Karolus Johannes your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships.
Maternal line mitochondrial DNA test-takers:
This week's featured connections are
Redheads:
Karolus Johannes is
19 degrees from Catherine of Aragón, 22 degrees from Clara Bow, 25 degrees from Julia Gillard, 19 degrees from Nancy Hart, 19 degrees from Rutherford Hayes, 15 degrees from Rita Hayworth, 21 degrees from Leonard Kelly, 17 degrees from Rose Leslie, 17 degrees from Damian Lewis, 24 degrees from Maureen O'Hara, 11 degrees from Jopie Schaft and 35 degrees from Eirik Thorvaldsson
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.