no image
Privacy Level: Open (White)

Adrianus (de Necker) de Nicker (1676 - abt. 1737)

Adrianus (Adriaan) "de Neckere" de Nicker formerly de Necker
Born in Leisele, Veurne, Wes Vlaanderemap
[sibling(s) unknown]
Husband of — married 6 Feb 1718 in de Caep de Goede Hoopmap
Descendants descendants
Died about at about age 60 in de Caep de Goede Hoopmap
Problems/Questions Profile manager: COGH Stamouer-Progenitor Project WikiTree private message [send private message]
Profile last modified | Created 9 May 2018
This page has been accessed 373 times.
boat at sea with people approaching coast of Cape of good Hope
Adriaan (de Necker) de Nicker is a Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Stamouer-Progenitor
Join: Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project
Discuss: DUTCH_CAPE_COLONY_PROGENITORS

Contents

Biography

Volgens die ryksargief te Brugge, Belgie is Adrianus de Neckere gebore 17 Mei 1676 en gedoop 18 Mei te Leisele in die streek van Veurne, Wes-Vlaandere, Belgie. Sy vader was Franciscus de Neckere en sy moeder Elizabeth Markyn. Sy vader was tweemaal getroud en is as landbou-pagter oorlede te Leisele, toe Adriaan elf jaar oud was, met 'n skuldelas van 300 pond. Dit word vermeld dat die naam de Neckere veelvuldig voorkom in die streek van Veurne. Hy het in 1711 as soldaat in diens van die H.O.I.K op 35 jarige ouderdom na SA gekom. Op 6 Februarie 1718 is hy getroud met Johanna Jourdaan in die Ned Geref Kerk Kaapstad. Toen ter tyd was daar nog geen huweliksertifikaat ingevul nie. Volledige besonderhede was eers ingevul sedert 1 April 1839. Die huweliksinskrywing lees dus so: 6 Februarie 1718 "Naamen der perzoonen die haar in den Egt begeven hebben. Adriaan de Nikker, van Veurne, jongman en Johanna Jourdaan van Cabo de Goedehoop, jongedr. UIt die huwelik is 3 seuns gebore Francois, gedoop 3 Maart 1720 Pieter, gedoop 30 Mei 1723 Johannes Adrianus, gedoop 23 Januarie 1729. Wanneer Adriaan burgerskap verkry het is nie bekend nie, maar met die opstel van hulle eerste testament op 4 Januarie 1720, is hy reeds 'n burger. Interessant om te weet: die testament is opgestel deur Goudryk Swellengrebel, klerk van die Politieke Raad en as getuies het geteken Fredrik Lappenberg en Ryk Tulbagh. Swellengrebel en Tulbagh het albei goewerneurs aan die Kaap geword. Uit die testament blyk die godsdienstige gevoel en die erns omtrent die christelike opvoeding van hulle kinders. As mens na hulle handtekeninge krities beskou, lyk dit of ons voorvader min skoolopleiding gehad het, maar ons voormoeder het 'n netjiese handtekening, sonder hoofletters. Op 20 Mei 1727 word weer 'n testament opgetrek en geteken voor Josephus de Grandspreek. Hulle moes 'n vaste besitting gehad het, want daar word vermeld van roerende en onroerende goedere wat deur die langslewende geeef sal word. Dit word verder bepaal dat die kinders christelik opgevoed moet word. Op 6 Maart 1737 word 'n byvoeging tot die testament van 20 Mei 1727, voor Willem van Kerkhof (Eerste klerk van die Politieke Raad) gemaak. As getuies teken die boekhouer Petrus Jesse Slossboo en Jan Andreisz. Hierdie byvoeging is in die huis van die 61jarige Adriaan geskryf en geteken. Sy erg bewerige handskrif is bewys daarvan dat hy baie siek was. Die bepaling is hierdie stuk is dat die tweede seun Pieter, wat tans 13 jaar oud is, by die bereiking van sy 25 jarige ouderdom, getroud of ongetroud, die som van een duisend Kaapse gulden moet ontvang van die langslewende, asook die twee "lyfeygenen" (slawe?) met die name Moses en Sana, albei van de Caab. Hierdie vergunning word aan Pieter gemaak agv sy gebreklikheid. Waarskynlik is Adriaan kort hierna oorlede want 'n afskrif van die oorspronklike testament van 20 Mei 1727 is op 23 April 1737 gemaak. Albei testamente (4 Januarie 1720 en 20 Mei 1727) die byvoeging (6 Maart 1737) en die afskrif is op 23 April 1737 is algar in netjiese handskrif (nederlands) geskryf, waarskynlik met veerpenne. Die ink en die papier het goed gehou. [1] (Comes to the Cape in 1711 in service of the Dutch East India Company. [2])

Name

Adriaan de Necker ("de Neckere") SV/PROG [1]

Birth

Date: Adriaan was born May 17, 1676. [1]
Place: Leisele, Veurne, Wes Vlaandere, [België] [1]

Baptism

Date: May 18, 1676 [1]

Marriage

Date: 6 February 1718 [3]
Place: [Cape Town], de Caep de Goede Hoop [South Africa][3]
Groom: Adriaan de Nikker (van Veurne)[3]
Bride: Johanna Jourdaan[3]
1718: 6 Februarii, Adriaan de Nikker, van Veurne, jongm: en Johanna Jourdaan, van Cabo de Goede Hoop, jonge d:r.[3]
No image available at present
x 6 Feb 1718 Adriaan de Nicker en Johanna Jourdan [2][1]

Death

Date: He passed away about 1737. [1]
Place: [Kaapstad], Caap de Goede Hoop, [Suid Afrika] [1]

Sources

  1. 1.0 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 WikiTree profile De Necker-35 created by Philip van der Walt 9 May 2018. Source [lead]: Geni.com > Adrianus de Necker, SV/PROG
  2. 2.0 2.1 Source: Genealogies of Old Cape Families (Geslacht-register der Oude Kaapsche Familien CC de Villiers 1887 Vol 2 de Nicker p. 460), by C.C. de Villiers, revised, augmented and rewritten by C. Pama, A.A. Balkema, Cape Town, 1966. The original edition of 1894, compiled by G.M. Theal from the work of C.C. de Villiers. Added by Alta Bekker Sept 1, 2015.
  3. 3.0 3.1 3.2 3.3 3.4 Source:
    • eGSSA - The Genealogical Society of South Africa: eGSSA branch, South African Records Transcribed. A selection of historical record transcriptions (http://www.eggsa.org/sarecords/ : accessed 2 Feb 2014), Cape Town Marriages 1718, Page 7; citing Cape Archives Verbatim copies document VC 621 - Cape Town marriages and memberships 1713-1756, which is a photocopy of the original register, now housed in the Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, as G1-13/1. This photocopy was made for the Sciences Research Council (HSRC) and a copy was donated to the South African Archives, a copy going to the Cape Town Repository (VC series) and to the Pretoria Repository (where it is part of the FC series).
    Seen & added by André Laubscher 05 August 2021.




Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of Adriaan's DNA have taken a DNA test. Have you taken a test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.


Comments: 1

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
De Nicker-6 and De Necker-35 appear to represent the same person because: Duplicate sibling profile De_Necker-35 created to correct the LNAB as to what can be read on the transcription of the baptism entry [still to be downloaded though], and also to add the Project profile as custodial manager to this profile. De_Necker-35 needs to be the target profile to merge into even though it has the higher number. I'll do the final integration of the bio after the merge, thanks!
posted by Philip van der Walt

This week's featured connections are Canadian notables: Adriaan is 20 degrees from Donald Sutherland, 19 degrees from Robert Carrall, 19 degrees from George Étienne Cartier, 24 degrees from Viola Desmond, 30 degrees from Dan George, 21 degrees from Wilfrid Laurier, 16 degrees from Charles Monck, 19 degrees from Norma Shearer, 22 degrees from David Suzuki, 23 degrees from Gilles Villeneuve, 20 degrees from Angus Walters and 19 degrees from Fay Wray on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.

D  >  de Necker  |  D  >  de Nicker  >  Adrianus (de Necker) de Nicker

Categories: Cape of Good Hope Stamouer-Progenitor | Cape of Good Hope Project Needs Validation