Ons is van Cornelis Claasen se nageslag wil dit blyk. Hy het van uit Utrecht circa in die Kaap de Goede Hoop aangekom in 1657 en was in diens van die VOC. In 1657 het hy 'n vryburger status verkry en is getroud met Catharina van Malabar (Indie) op 15 Maart 1676. Hulle het 6 kinders gehad.
Do you have any questions about our Honor Code? https://www.wikitree.com/wiki/Special:Honor_Code
I'm happy to help!
Ludwig ~ WikiTree greeter volunteer
edited by Ludwig Kraayenbrink