"Die Geslagsregister van die broers Joost en Burgert van Dyk (deur J.H. van Dyk, M.A., M.Ed. 1975. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. Pretoria. p1.) noem ook dat hul {Joost Pietersz (van Dijk) van Dyk (abt. 1666 - bef. 1718) en Burgert Pieter (van Dijk) van Dyk (abt. 1677 - abt. 1720)} met hulle vader na Suid-Afrika gekom het. [1] Die Jan van Dyk waarna die 1975-geslagsregister verwys as hul vader, was waarskynlik Jan Jacobsz van Dijk (in sommige rekords slegs Jan van Dijk, sonder patroniem), wat vanaf 1690 in die monsterrolle verskyn - dikwels saam met sy compagnon (vennoot) Pieter Pietersz en later saam met sy vrou Anna Jansz/Cornelisz. Aangesien hy op daardie stadium die enigste Van Dijk-vryburger aan die Kaap was, kan mens verstaan dat daar aangeneem was dat hy die vader van die broers was, seker as mens aanneem dat Joost en Burgert ook die familienaam Van Dyk gebruik het. In werklikheid het Joost en Burgert egter aan die begin slegs hul patroniem Pieters/Peters gebruik en het hulle eers in 1699-1700 die familienaam Van Dijk aangeneem. [2]Daar blyk in werklikheid geen verwantskap tussen Jan Jacobsz van Dijk en die broers Joost en Burgert te wees nie." [3]Based on this research I'm disconnecting Van_Dijk-570 as father from all three his supposed children - the two sons Joost Pietersz (van Dijk) van Dyk (abt. 1666 - bef. 1718) {Van_Dijk-384} en Burgert Pieter (van Dijk) van Dyk (abt. 1677 - abt. 1720) {Van_Dijk-769}, and the daughter Anna Maria (van Dijk) {Van_Dijk-770} who is a conflated person.[4]Van der Walt-440 15:52, 26 December 2018 (UTC)
Inventaris van alle sodanige goederen, huys en erf, bestiael etc:a, als ten huyse van den ondergetekende burger Burgert Pietersse van Dyk by wylen desselfs broeder, Joost Pietersse van Dyk, met ter dood ontruymt en nagelaten syn ten overstaan van d' ondergetekende gecommitt:e Weesm:ren geinventariseert, namentlyk.....[14]
Vendu rol van alle soodanige goederen naargelaten en met er dood ontruijmt bij wijlen den burger Joost Pietersse van Dyk en op den 17:e Junij 1718, ten overstaan van 2 gecommitt:e Weesm:en publicq verkogt, te weeten......... een opstal gen:t de Ganse craal gelegen in't Swarte Land, 't huijs en erf gelegen in dese Tafelvalley gemeynt door Christiaan Wijnands[13]
↑Hoekom het die broers die familienaam Van Dyk aangeneem? Waarskynlik om hulle as familie te onderskei van die talle onverwante Peterse/Pieterses aan die Kaap en om meer aansien te geniet. Dit is ongeveer dieselfde tyd as wat Burgert besluit het om te gaan boer in die Groene Kloof en Joost alleen agtergebly het aan die Kaap. 'n Unieker familienaam sou hul verwantskap benadruk het en terselfdertyd apart gesit het van al die baie ander persone in die kolonie met 'n soortgelyke patroniem. Ibid.
↑ "Anna van Dijk, 'n sameflansing van twee werklike persone, dog nie een van hulle was in werklikheid Joost en Burgert se suster nie. Die doopdatum wat in die geslagsregister verskyn as 29 Maart 1680, is in werklikheid dié van Jan Jacobsz van Dijk se vrou, wat op 29 Maart 1680 aan die Kaap gedoop is as die dogter van Jan Cornelis Bombam {Bombam-1} en Catarina Harmens {Van_Rhoenen-2}." (29 dito [Maart] / Anna / Jan Cornelis Bombam en Catarina Harmens". Cape Town Baptisms 1680. Getranskribeer deur Richard Ball en Corney Keller, uit die Verbatim-kopieë VC 603, Nederduits Gereformeerde Kerk, dope 1665 tot 1696, Kaapse argiewe. Source: http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-ngk-1665-to-1695/66-cape-town-baptisms-1680) Ibid.
↑ 7.07.17.27.37.47.5 WikiTree profile Van Dyk-219 created by Pieter Meyer 21 March 2013. Included following remark: Pietersz staan vir seun van Pieter.
Source: Title: South Africa's Stamouers Abbreviation: South Africa's Stamouers Author: Various Publication: www.stamouers.com
Source: Title: Ancestral File (R) Abbreviation: Ancestral File (R) Author: The Church of Jesus Christ of Latter-day Saints Publication: Copyright (c) 1987, June 1998, data as of 5 January 1998 Repository: Page: Compact Disc #67 Pin #73931 Repository: Family History Library Address: Address 1: 35 N West Temple Street Salt Lake City, Utah 84150 USA
↑ Transcription: Transcribed by Ronel Olivier from records sited at ”South Africa, Dutch Reformed Church Register, Cape of Good Hope: . Private photo collection: Photo taken by R. Olivier for Van Dyk family : Source: Cape town repository Original registers located at Dutch Reformed Church Archive, Noordwal-Wes, Stellenbosch. Housed in the Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, as G1-8/1. Seen and entered by Ronel Olivier Jan 12, 2016.
↑ 13.013.113.213.313.4 Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa,Ref no: MOOC10/2.2 [1] Seen and entered Aug 28, 2016 by Susanna de Bruyn
↑ 14.014.114.214.3 Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa,Ref no: MOOC8/3.77 [2] Seen and entered Aug 28, 2016 by Susanna de Bruyn
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships.
Paternal line Y-chromosome DNA test-takers:
Van Dyk-219 and Van Dijk-384 appear to represent the same person because: Same data Van Dijk-384 has the correct Dutch spelling of the LNAB. I would choose the earliest date of birth.
Vandyk-7 and Van Dyk-219 appear to represent the same person because: Van_Dyk-219 was married to Verburgh, http://www.wikitree.com/wiki/Van_Dijk-285 was his father. Still being researched but please merge.
Featured German connections:
Joost Pietersz is
17 degrees from Johann Wolfgang von Goethe, 23 degrees from Dietrich Bonhoeffer, 21 degrees from Lucas Cranach, 21 degrees from Stefanie Graf, 18 degrees from Wilhelm Grimm, 19 degrees from Fanny Hensel, 20 degrees from Theodor Heuss, 17 degrees from Alexander Mack, 36 degrees from Carl Miele, 15 degrees from Nathan Rothschild, 21 degrees from Hermann Friedrich Albert von Ihering and 19 degrees from Ferdinand von Zeppelin
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.
This is evident from the second image of his VOC record. The two images can be viewed at:
http://www.gahetna.nl/collectie/archief/inventaris/gahetnascan/eadi...
http://www.gahetna.nl/collectie/archief/inventaris/gahetnascan/eadi...
Links to other sources are as follows:
Marriage to Catharina Verburgh on 4 March 1696: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-W56
Will dated 28 January 1718: https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-J9XM-L
Probate dated 15 June 1718: https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-DSPG-S