Jorrie Jordaan
Honor Code SignatorySigned 26 Apr 2020 | 16,094 contributions | 181 thank-yous | 6,262 connections
The biography for Willem Johannes Jordaan is empty. What can you add?
jourdan /jordaan familie in SA vol1-3 n genealogiese register vanaf 1688 deur M J S Jordaan. Jordaan, Marthinus Johannes Steyn. Jourdan/Jordaan Familie in Suid-Afrika (Bloemfontein: Universiteit van die Vrystaat, 2005), no.9662. Added by Jorrie Jordaan
Featured Asian and Pacific Islander connections: Jorrie is 26 degrees from 今上 天皇, 24 degrees from Adrienne Clarkson, 20 degrees from Dwight Heine, 28 degrees from Dwayne Johnson, 25 degrees from Tupua Tamasese Lealofioaana, 25 degrees from Stacey Milbern, 26 degrees from Sono Osato, 33 degrees from 乾隆 愛新覺羅, 27 degrees from Ravi Shankar, 27 degrees from Taika Waititi, 25 degrees from Penny Wong and 24 degrees from Chang Bunker on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.
Jy verwar my nou met jou plasings op profiele Kyk bietjie op Martha Johanna (Oberholzer) Roos (abt.1896-abt.1984) Jy het 'n hele klomp goed onder die opskrif "HUWELIK geplaas wat niks te doen het met die huwelik nie en ook geen verdere beskrywing of verduideliking daarvoor gegee nie.
Onder by <references />Where The Record Is Found (Citation) is 'n verwysing na 'n DOOPREKORD van hulle kind. Kan jy nie verwysings beter omskryf nie asb. Dit maak dit net soveel makliker om saam te werk.
Ek merk ook op dat jy nie jou naam en ID en die datum plaas by byvoegings nie. Gaan lees gerus weer Wikitree se voorstelle hier - kyk by "Ondertekening van bydraes"
https://www.wikitree.com/wiki/Project:Suid_Afrikaanse_Portaal/Help_Suid_Afrikaans_2#Ondertekening_van_bydraes
Groetnis Kobus
edited by Kobus Trichardt
Ek het so 'n rukkie terug hierdie boodskap aan jou gestuur maar nog geen terugvoer ontvang nie;
Dagsê Jorrie Ek sien het die ouers van Martha Johanna (Oberholzer) Roos (abt.1896-) bygevoeg maar geen bronne daarvoor gewys nie. As daar enige bronne daarvoor is sal jy dit asb byvoeg - en onthou om ook jou naam daarby te voeg soos deur Wikitree se voorskrifte is. Waardeer dit en hoop om lekker saam te werk vorentoe Kobus Trichardt
Jy het nou weer 'n bronverwysing bygevoeg maar dit verwys na 'n huwelik van 'n Maria Johanna Oberholzer met Jan Dirk Johannes Schmidt ...... en daar is reeds 'n huweliksrekord op die profiel van haar met 'n Roos en Jy het egter geen verduideliking bygevoeg nie . Jy het ook sterfplek en datum begevoeg sonder enige verwysings en dit is dus nie vir my moontlik om dit te kontroleer of om enigiets iets verder by te voeg nie.
Kan jy dalk met verduidelikings help daarvoor. Sal baie waardeer. Groete Kobus
Thanks for your contributions to our tree.
I see that you have been adding pre-1700 profiles tonight without an adequate source for pre-1700 profiles. Would you please review the Pre-1700 Quiz and the explanations about the sort of sources WikiTree is looking for, as well as our Help page on Sources.
Thank you!
Dave
Any way that we can connect? [email address removed] or +27825581645 Thank you. Dankie.
deleted by Philip van der Walt
Jorrie
Thanks for taking the Pre-1700 Quiz!
Because pre-1700 ancestors are usually shared by many descendants, collaborating with members of the projects which coordinate them is essential.
Use the Pre-1700 Projects list to find one which best fits your research focus, whether time period, location, or topic. Review the project pages to learn about resources and guidelines as well as how to collaborate with the project members.
Can't find what you're looking for? Let me know, and I can make some suggestions! :-)
Remember to cite reliable sources in pre-1700 profiles that you manage or edit. (See: Pre-1700 Reliable Sources).
Laura ~ Pre-1700 Greeter
Perhaps you would like to join the South African Roots Project ? Besides links to sources, there are help pages that might also be useful.
(In Afrikaans) - in Suid-Afrika, Nederland en elders word die tussenvoegsel in vanne met klein letters gespel, tensy dit anders op die primêre rekords gespel word, byvoorbeeld van der Merwe, van der Walt, van den Berg, du Preez, de Villiers ens. Die vanne wat aangemaak word met tussenvoegsels in hoofletters (dit gebeur automaties in WikiTree) , kan jy regmaak deur dit in “edit” mode te verander in 'n van met klein tussenvoegsels (met as rede aangee dat dit die konvensie is vir Afrikaanse vanne), en dan weer te “save”.