| Robert Brough was part of the Anglo Boer War (1899 -1902) Join: Anglo Boer War-Anglo Boere Oorlog 1899-1902 Project Discuss: ANGLO_BOER_WAR |
Contents |
The images of the Brough family bible were given to me by a family member Nico Oosthuizen. His mother was married to Frans Brough.
na aan my meegedeel is wens ek om die volgende in bewaring te hou:
Dat ons Grootvader Robert Brough op twee jarige leeftyd saam met sy vader in die jaar 1849 vanaf Skotland na Suid Afrika gekom het, hier het hy sy opleiding in Engels ontvang na sy vader se dood het hy hom by die N.G Gemeente in die betrokke omgewing aangemeld en versoek dat hy in die Afrikaanse kerk aangeneem sou word, hy het by die predikant klasse in Afrikaans geloop, en sodoende het hy homself bekwaam tot litmaat van die N. G. Kerk. Hy is met Jacoba Francina Labuschagne in die huwelik getree, daar is agt kinders (vier seuns en vier dogters) gebore. Sy eggenote ons ouma is toe oorlede. Hy is weer getroud en daar is weer een seun gebore. As jong man het oupa Robert onder meer diens gedoen in die Zuid Afrikaans Republiekse Polisie en was ook dienspligtig in die Staats Artillerie. Hy het ook aan sekere Kafferoorloeë deelgeneem en in die Anglo Boere oorlog teen die Engelse tot die bitter einde geveg sonder om gevange geneem te word. In die tyd van die Zuid Afrikaanse Republiek het hy homself toe gelê aan transport ry en het ook self twee spanne osse en twee waens gehad waarmee hy transport gery het in die afdeling tussen Middelburg (Tvl) en Rustenburg daar was toe nog nie treine nie. Oupa Robert is in Mei 1929 in die geseënde ouderdom van 81 jaar en 7 maande aan die huis van sy oudste dogter Mev Miemie Steyn van Regeuts Park J.H.B. oorlede. Op 31 Jul 1882 is Frans Willem uit die eerste huwelik gebore en het as seun van 17 jaar by die Staats Artillerie van die Zuid Afrikaanse Republiek aan gesluit en so ook die Anglo Boere oorlog saam met sy vader tot die bitter einde deur gemaak sonder om gevang te word. Hy is op 21 April 1903 met Elizabeth Susanna Magritha de Klerk in die huwelik bevestig daar is nege kinders (vyf seuns en vier dogters) uit die huwelik gebore. Hy is die 4de Jan 1935 in die ouderdom van 52 jaar, 5 maande en 4 dae noodlottig in n trein ongeluk beseer, hy laat n weduwee en sewe kinders na sy weduwee is 31 jaar later oorlede.
Children born from the marriage of Robert Brough and Jacoba Margarita Francina Labuschagne.
Children born from the marriage of Robert Brough and Catharina Johanna Putter.
Notes: Robert Brough Family Bible and history [5]
Featured Auto Racers: Robert is 26 degrees from Jack Brabham, 24 degrees from Rudolf Caracciola, 24 degrees from Louis Chevrolet, 28 degrees from Dale Earnhardt, 41 degrees from Juan Manuel Fangio, 23 degrees from Betty Haig, 21 degrees from Arie Luyendyk, 24 degrees from Bruce McLaren, 27 degrees from Wendell Scott, 25 degrees from Kat Teasdale, 24 degrees from Dick Trickle and 34 degrees from Maurice Trintignant on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.
Categories: Anglo Boer War-Anglo Boere Oorlog 1899-1902
Thanks in advance